Gordon Grieve Beton Mure
Gordon Grieve Vooraf Vevaardigde Beton Mure en Boom Sloping Kontrakteurs het meer as 50 jaar se ondervinding in die vervaardiging, verskaffing, installasie, herstel en opknapping van topgehalte, versterkte beton- en pleisterprodukte vir muur- en behuisingskonstruksie! Gordon Grieve is professionele boomslopings kontrakteurs met versekering indien iets gebeur.
Gordon Grieve Vooraf Vevaardigde Beton Mure en Boom Sloping Kontrakteurs.
Gordon Grieve is in 1962 gestig, met byna 50 jaar se ondervinding!
Ons glo in professionele en vriendelike diens – die sleutel tot ons sukses en groei oor die jare.
Voordele van Beton Mure
Ontvang ‘n GRATIS KWOTASIE!
NHBRC Geregistreer
Enige persoon in die besigheid van huisbou is volgens die wet verplig om by die NHBRC geregistreer te wees. In terme van die Wet moet enige persoon in die huisboubedryf by die NHBRC geregistreer wees en hul lidmaatskap jaarliks hernu. Enige persoon wat dit oortree, is skuldig aan ‘n misdryf en kan met ‘n boete of gevangenisstraf van hoogstens een jaar gevonnis word.